Easton Orion II vs Fulcrum Racing 1
Geplaatst: 24 mei 2007 12:37
Ek vra om verskoning vir die Afrikaans (ons Suid Afrikaners kruip orals uit ), gelukkig is dit BAIE naby aan Nederlands (if you don't understand, please let me know).
Ek is op die oomblik besig om te kyk na racing wiele. Omdat ons in Suid Afrika is, is daar redelik baie agtergrond probleme (lang storie!) so ek moet mooi kies.
Eers agtergrond oor my: Ek weeg so tussen 85 en 95kg.
Ek ry 'n Cannondale, training wiele Ksyrium Equipe. Ernstige races is so 5 - 8 'n jaar. Meeste van die paaie waarop races gedoen word is in 'n goeie toestend (geen potholes).
Die twee wiele waarna ek kyk is die Easton Orion II en Fulcrum Racing 1s. Die Eastons is net bygesit vir my gewig (hul website wys dat die wiele vir groter mense is) en die Fulcrums is pragtig en lyk vinnig.
Nadeel, die Fulcrums is so R1500 (amper 200 Euro) duurder as die Eastons.
Vraag 1: Wat is die gevoel oor die 2 wiele?
Vraag 2: Is dit die moeite werd om die ekstra geld te betaal vir die Fulcrums?
Baie dankie en groete uit 'n koue Suid Afrika.